Klink soos n groot weemoed wat oor jou neergedaal het. Lekker om so alleen en in stilte te grawe in ons diepste menswees. Ek het nie vandag die weelde van n strand nie, maar ek steek n kersie op spesiaal vir jou daar op jou sandplekkie. Seker maar verlange... En dan natuurlik so by die see die intense besef van hoe klein ons ou mensies werklik is. Geniet jou daggie!