Baie dankie , so goed om te sien jy is gelukig . Dankie vir die beste geskenk wat enige iemand kan gee Ruan . Stuur asb my liefde vir Bianca en Vincent . Doret jy is n stunning mens en ek gaan baie wyd moet soek om weer iemand sooi pragtig soos jy te kry . Al my liefde Noico